Hoe bestel & betaal ek?

 

myklaskamer-26E-pos: myklaskamer@gmail.com

Facebook Page: My Klaskamer 

MOET ASSEBLIEF NIE ‘N BESTELLING PLAAS INDIEN U NIE BEOOG OM DIE BESTELLING BINNE 7 DAE TE VEREFFEN NIE.  MOET OOK NIE DIREKTE KONTANT INBETALINGS MAAK NIE, TENSY U DIE BANKFOOI VAN R65 BY U BEDRAG REKEN. INDIEN U MET ‘N TJEK BETAAL – VOEG R50 BY VIR DIE TJEKFOOI.

Gaan na die My Profiel bladsy om te registreer.

Hoe bestel ek?
  1. Registreer op die My Profiel bladsy met e-pos adres – Hulpbronne word na die adres ge-epos.

  2. Gaan plaas die hulpbronne wat jy graag wil bestel in jou “Basket” > Add to Basket.

  3. Kliek op “Check-out”.

  4. Maak seker dat al jou persoonlike inligting korrek is en selekteer “Place Order” asook die T&C blokkie.

  5. Om jou hulpbronne te ontvang moet jy eers ‘n EFT doen en Bewys van Betaling met u ORDER NOMMER epos aan myklaskamer@gmail.com

  6. Jy sal dan weer ‘n e-pos ontvang met skakels om hulpbronne af te laai (kliek op die blou dokument naam om af te laai).                                    KYK OOK IN JOU SPAM FOLDER!  Jy moet op jou Profiel ingeteken wees om te kan aflaai.

  7. Indien jy ‘n bestelling betaal het en bewys van betaling gestuur het, maar nie binne 24uur ontvang het nie, kontak my dadelik!

  8. Indien jy jou wagwoord vergeet het, kontak my per e-pos.

MAKE YOUR PAYMENT DIRECTLY INTO OUR BANK ACCOUNT. PLEASE USE YOUR ORDER ID AS THE PAYMENT REFERENCE.  YOUR ORDER WON’T BE SHIPPED UNTIL THE FUNDS HAVE CLEARED IN OUR ACCOUNT.

‘n EFT het geen bankkostes aan verbonde nie.

INDIEN U ‘N DIREKTE KONTANT-INBETALING MAAK MOET U ASB ‘N R65 BANKFOOI BY U TOTALE BEDRAG VOEG! (Direkte kontant inbetalings = binne die bank by teller) Gebruik liewer die ATM masjien buite – minimale koste.

INDIEN U ‘N TJEK-INBETALING MAAK MOET U ASB ‘N R50 BANKFOOI BY U TOTALE BEDRAG VOEG!

 

Bankbesonderhede:

  • First National Bank (FNB)

  • My Klaskamer

  • SPAAR Rekening: 62719725329

  • Tak Kode: 200107 [CERES]

  • Verwyssing: Bestellings Nommer

 

MOET ASB NIE ‘N BESTELLING PLAAS INDIEN U NIE BEOOG OM DIE REKENING BINNE 7 DAE TE VEREFFEN NIE.  GEBRUIK DAN LIEWER DIE OPSIE (MY WISHLIST).

Indien daar enige iets met u bestelling verkeerd is kontak my asb per e-pos 🙂

AS ‘N BESTELLING LANGER AS 2 WEKE LÊ EN NIE BETAAL WORD NIE KANSELLEER EK DIE BESTELLING! 

© Kopiëreg:

Neem kennis dat daar wel kopiëreg op alle hulpbronne is.  U is welkom om fotostate te maak vir eie gebruik en word nie beperk op aantal fotostate nie.

Hulpbronne (selfs gratis hulpbronne) mag egter nie elektronies versprei word nie. Elke opvoeder moet haar eie hulpbronne aankoop.  Dit mag nie onder mede-kollegas gedeel word nie.

Neem kennis dat alle hulpbronne in PDF formaat is.

Produkte Kategorieë

My Inkopies

Epos bewys van betaling en indien u nie bestelling binne 24-uur ontvang het nie, epos my die bestelnommer om op te volg, Dismiss