2017 Wiskunde Graad 1 – Kwartaal 2: Gekombineerde TAAK + Memo + Assesseringsplan [2017]

R30.00

Category:

Description

Skrywer: Kobie Kleynhans

  • TAAK + Memo (24 bladsye)
  • Assesseringsplan

Getalle, Bewerkings & Verhoudings

1.1 Getalbegrip: Tel voorwerpe deur groepering.

1.2  Orden getalle:

a) Wat kom voor; tussen; na?

b) Orden getalle van klein na groot en van groot na

c) Gebruik die getallelyn en voltooi meer/minder as.

1.3 Getalsimbole en getalname:

a) Voltooi die getallekaart deur vanaf 1 – 50 te skryf.

b) Lees die getalnaam en omkring die getalsimbool op die getallekaart.

c) Lees die getalsimbool en skryf die getalnaam.

1.3 Probleemoplossings: Lees die storiesom, teken ‘n prent en

skryf ‘n getalsin. (Juffrou help nog met lees)

1.4  Berekeninge:

a) Gebruik die getallelyn en voltooi die plus en minus somme.

b) Berekeninge deur aan of terug te tel bv. tel 3 by/terug.

c) Getalkombinasies (1-10)

Patrone, Funksies & Algebra

 2.1   Getalpatrone:

a) Tel aan/terug in 1’e op die getallelyn.

b) Tel aan/terug in 2’s op die getallelyn.

c) Tel aan/terug in 5’e-100.

d) Tel aan/terug in 10’e -100.

2.2 Geometriese patrone:

a) Voltooi patrone wat herhaal deur vorm, kleur en voorwerpe te gebruik.

b) Skep jou eie herhalende patroon deur vorms, syfers en kleur te herhaal.

Ruimte & vorm (Meetkunde)

3.2   Sorteer 2D-vorms:

  1. Kleur dieselfde vorms in en tel hoeveel.
  2. Herken 2D-vorms se kenmerke bv. aantal hoeke, reguit/ronde kante.

Meting

4.1 Lengte:

  • Staan rug teen rug met jou maat en kyk wie is die langste/korste.
  • Nommer die voorwerpe van die korste tot die langste.

4.2 Volume:

  • Vul die bekers met vloeistof van die meeste na die minste en beantwoord vrae.

4.3 Tyd: Kalender

  • Kyk na die kalender en beantwoord die vraag.
  • Teken die verjaarsdae aan op ‘n kalender.

Datahantering

  • Lees ‘n piktogram (grafiek) en beantwoord vrae.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “2017 Wiskunde Graad 1 – Kwartaal 2: Gekombineerde TAAK + Memo + Assesseringsplan [2017]”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

My Inkopies

Produkte

Epos bewys van betaling en indien jy nie jou bestelling binne 24-uur ontvang het nie, epos my jou bestelnommer om op te volg, Dismiss