2017 Wiskunde Graad 2 – Kwartaal 3: Gekombineerde TAAK + Memo + Assesseringsplan [2017]

R30.00

Category:

Description

Skrywer: Kobie Kleynhans

  • Taak + Memo (34 bladsye)
  • Assesseringsplan (3 bladsye)

Getalle, Bewerkings & Verhoudings

1.1  Getalbegrip:

a) Tel gegroepeerde voorwerpe in veelvoude van 3s; 4s; 5e en 10e.

1.2  Orden, vergelyk en beskryf getalle:

  • Werk met ‘n getallekaart.
  • Skryf die getalle in dalende en stygende orde.
  • Voltooi die volgende deur simbole te gebruik: < = >
  • Meer of minder as met behulp van ‘n getallekaart.
  • Rond die getalle af na die naaste 10 bv. 13 ® 10
  • Verdubbel of halveer die getalle.

1.3  Getalname en -simbole:

  • Lees die getalnaam en omkring die getalsimbool.
  • Lees die getalnaam en skryf die getalsimbool
  • Lees getalsimbole en skryf die korrekte getalnaam.

 

1.4 Plekwaarde:

  • Voltooi HTE bv. …………. = 100 + 30 + 2
  • Breek getalname op in uitgebreide notasie, bv. eenhonderd en dertien = 1 H + 1 T + 3 E
  • Wat is die getalwaarde /plekwaarde van die onderstreepte  syfer?

1.5  Probleemoplossings:

  • Wys jou bewerking en skryf ‘n getalsin. Jy mag ook ‘n prent teken.

1.6  Bewerkings:

  • Bereken die antwoord deur verskillende metodes te gebruik.

 

1.7  Breuke:

  • Kleur die aangeduide breukdeel in bv. een halwe.
  • Herken halwe, kwarte, derdes ens.

1.8  Geld:

  • Hoeveel geld het ek in my beursie?
  • Bereken koste en verskil van inkopies in rand en sent.

 

Patrone, Funksies & Algebra

2.1  Getalpatrone:

a) Voltooi die patrone deur aan en terug te tel en benoem die reel.

b) Geometriese patrone:

  • Voltooi die ontbrekende patroon:
  • Benoem gegewe patrone bv. Herhalend, groeiende of grootte veranderde patroon.

 

Ruimte en Vorm (Meetkunde)

  • Posisie: Bestudeer die prent en beantwoord vrae.
  • Herken en benoem 2-Dimensionele vorms en 3-Dimensionele voorwerpe

 

Meting:

4.1 Lengte:

  • Herken maateenheid waarmee ons lengte meet en afkortings nl. cm – sentimeters en km.- kilometers.
  • Meet die lyne in sentimeters met jou liniaal.

4.2 Tyd

  • Lees tyd in ure, halfure, kwartiere ens.
  • Bereken tydsverloop.
  • Werk met ‘n kalender deur vrae te beantwoord en datums te noteer.

 

Datahantering

  • Bestudeer die piktogram en beantwoord die vrae.  Werk met ‘n sleutel.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “2017 Wiskunde Graad 2 – Kwartaal 3: Gekombineerde TAAK + Memo + Assesseringsplan [2017]”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

My Inkopies

Produkte

Epos bewys van betaling en indien jy nie jou bestelling binne 24-uur ontvang het nie, epos my jou bestelnommer om op te volg, Dismiss