A3 Plakkaat: My Kalender, Weerkaart & Nuus

Rated 4.00 out of 5 based on 1 customer rating
(1 customer review)

R50.00

Description

Opgestel deur Kobie Kleynhans

My Klaskalender & Weerkaart

(17x A3 bladsye)

Kalender & Weerkaart maak voorsiening vir die volgende:

  • Dag
  • Datum
  • Maand
  • Seisoen
  • Weer
  • Gister was….; Vandag is….; More is….

Ons Klas-Nuus

  • Verjaarsdag wense aan…
  • Klas Helpers
  • Spesiale Aktiwiteite
  • Spesialde Dae

Die kaartjies vir al die afdelings moet uitgeknip en gelamineer word.

Die dokument is in PDF formaat…dit kan dus in A4 of A3 uitgedruk word 🙂

 

 

1 review for A3 Plakkaat: My Kalender, Weerkaart & Nuus

  1. Rated 4 out of 5

    Dalrice (verified owner)

    Nice

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

My Inkopies

Produkte

MOET ASB NIE 'N BESTELLING PLAAS INDIEN U NIE BEOOG OM DIE BESTELLING BINNE 7DAE TE BETAAL NIE. Dismiss