Getal 1-10 Legkaart

R5.00

Description

A4 Legkaart vir elke getal vanaf 1 – 10 vir vaslegging van die volgende konsepte:

  • Getalsimbool
  • Getalnaam
  • Tel die kolle
  • Telraam met kolle

Bogenoemde hulpbron is beskikbaar in kleur of in swart & wit.

Voorsiening is gemaak vir skryf van getalnaam 8 (ag / agt)

Druk uit, lamineer en knip uit.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Getal 1-10 Legkaart”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

My Inkopies

Produkte

Epos bewys van betaling en indien u nie bestelling binne 24-uur ontvang het nie, epos my die bestelnommer om op te volg, Dismiss