Graad 2 Lewensvaardigheid Assessering Kwartaal 1 TAAK

Rated 5.00 out of 5 based on 1 customer rating
(1 customer review)

R10.00

Description

1. Aanvangskennis

  • Waarvoor gebruik ons water?
  • Hoe kan ek water bespaar?
  • Kyk na die prentjies en skryf wat het jou liggaam alles nodig om te kan leef.

2.Sosiale- en Persoonlike Welstand

  • Benoem die 5 voedselgroepe?
  • Noem 3 dinge wat iemand ‘n goeie maat maak.
  • Wat beteken dit as iemand jou boelie of afknou?
  • Hoe voel jy as iemand jou boelie en wat sal jy doen as iemand jou boelie?
  • Kyk na die prentjie en vertel vir ons toe jy al so gevoel het.

3.Skeppende Kuns

  • Leerders werk in groepe van 5. Elke groep skep ‘n kort toneelstuk wat op ‘n spesifieke onderwerp gebaseer is.
  • Teken ‘n raam deur ‘n patroon met geometriese vorms te gebruik en dan teken jy ‘n prent van jouself saam met ander in aksie
  • Kontrolelys

4.Liggaamlike Opvoeding

  • Fokus:  Beweging, Ruimtelike oriëntasie en Lateraliteit
  • Kontrolelys

1 review for Graad 2 Lewensvaardigheid Assessering Kwartaal 1 TAAK

  1. Rated 5 out of 5

    myklaskamer@gmail.com

    Hi Kobie
    Baie dankie vir al jou oulike aktiwiteite en hulpbronne. Dit gee mens sommer weer nuwe moed en lekkerte vir die onderwys.
    Groete Elizma van Tonder

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

My Inkopies

Produkte

MOET ASB NIE 'N BESTELLING PLAAS INDIEN U NIE BEOOG OM DIE BESTELLING BINNE 7DAE TE BETAAL NIE. Dismiss