Graad 1 Assessering: AFAL Kwartaal 3 TAAK 1 + Memo + Assesseringsplan

R30.00

Category:

Description

Geskryf deur Kobie Kleynhans

  • Taak + Memo (16 bladsye)
  • Assesseringsplan (2 bladsye)

Aktiwiteit 1: Luister en Praat

1.1 Kyk na elke prentjie en vertel vir juffrou wat in die prent gebeur.

1.2 Demonstreer begrip deur na ‘n mondelinge beskrywing van ‘n prent te luister.

1.3 Luister na ‘n storie en beantwoord vrae daaroor.

(Onderwyser lees: Ken se Morsige kamer)

 

Aktiwiteit 2: Ontluikende Lees

2.1 Lees die sinne en teken ‘n prentjie.

2.2 Herken meervoude. Omkring die korrekte woord.

2.3 Demonstreer begrip van woordeskat deur woorde by prente te pas.

 

Aktiwiteit 3: Klanke

3.1 Skryf die woord vir die prent.

3.2 Maak ‘n lys van “Diere” met ‘n opskrif.

3.3 Kies ‘n sin en teken ‘n bypassende prentjie daaroor.

Skryf ‘n opskrif vir jou prentjie en lees die opskrif.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 1 Assessering: AFAL Kwartaal 3 TAAK 1 + Memo + Assesseringsplan”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

My Inkopies

Produkte

MOET ASB NIE 'N BESTELLING PLAAS INDIEN U NIE BEOOG OM DIE BESTELLING BINNE 7DAE TE BETAAL NIE. Dismiss