Graad 1 Huistaal Lesbeplanning Kwartaal 1 [PDF & MS WORD]

R80.00

Description

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Huistaal Afrikaans Lesbeplanning vir Graad 1 – Kwartaal 1 [PDF & MS WORD]

10x Weke (50X Bladsye)

Sluit die riglyne in vir Basislynassessering.

Sluit ‘n Weeklikse beplanning in, asook ‘n Daaglikse beplanning.

Daaglikse beplannings is soos volg opgedeel:

  • Luister & Praat.
  • Klankbou (Woord- & sinkonstruksie) – Klankbou, Sigwoorde, Woordeskat.
  • Lees – Gesamentlik, begeleide en onafhanklike lees.
  • Skryf: Skrif, transkripsie en skryf.

Lesbeplanning kan gebruik word as riglyn, maar Opvoeder moet nog steeds voorbereiding en beplanning doen t.o.v. eie hulpbronne.

Lesbeplannings word gerugsteun deur hulpbronne beskikbaar op die “My Klaskamer Webtuiste”.

  • My Klankboek
  • Oxford: Storieboom (FASE 1)

– Gaan weg, Flappie; Kyk vir my; Groot voete; Wegkruipertjie; Rooi en Blou; Vlooi se dagboek

 

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 1 Huistaal Lesbeplanning Kwartaal 1 [PDF & MS WORD]”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

My Inkopies

Produkte

Epos bewys van betaling en indien u nie bestelling binne 24-uur ontvang het nie, epos my die bestelnommer om op te volg, Dismiss