Graad 2 Afrikaans: Eerste Addisionele Taal Kwartaal 3 TAAK + Memo + Assesseringsplan

R30.00

Category:

Description

Geskryf deur Kobie Kleynhans

  • Taak + Memo (18 bladsye)
  • Assesseringsplan (3 bladsye)

Aktiwiteit 1: Luister & Praat

1.1 Luister na die storie en beantwoord die vrae.

1.2 Kyk na die prentjie en praat waaroor prentjie gaan.

 

Aktiwiteit 2: Lees

2.1 Gedeelde Lees: Lees die storie en beantwoord die vrae.

2.2 Gebruik prente om ‘n kort storie te verstaan.

Rangskik die prente in die regte volgorde en pas ‘n sin by elke prent.

2.3 Groepbegeleide lees (Rubriek)

 

Aktiwiteit 3: Klanke

3.1 Bou woorde deur die konsonant klanke in die raam te

gebruik, bv. bl-;  fl-;  kr-;  sl-;  gl-

3.2 Voltooi die sinne deur woorde uit die raam te gebruik.

3.3 Lees die woord en teken ‘n bypassende prent.

3.4 Gee die meervoud van woorde,bv. een lemoen … baie lemoene.

3.5 Speltoets

 

Aktiwiteit 4: Skryf

4.1 Skryf ‘n onderskrif vir elke prent. Gebruik die woorde in die raam.

4.2 Skryf eenvoudige sinne deur die sinsrame te gebruik.  Let op leestekens.

Byvoorbeeld: Ek hou van…/Ek hou nie van nie…

4.3 Skryf ‘n paragraaf deur ‘n raamwerk te gebruik:

 

 

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 2 Afrikaans: Eerste Addisionele Taal Kwartaal 3 TAAK + Memo + Assesseringsplan”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

My Inkopies

Produkte

MOET ASB NIE 'N BESTELLING PLAAS INDIEN U NIE BEOOG OM DIE BESTELLING BINNE 7DAE TE BETAAL NIE. Dismiss