Graad 2 Afrikaans: Eerste Addisionele Taal Kwartaal 4 TAAK + Memo + Assesseringsplan

R30.00

Category:

Description

Geskryf deur Kobie Kleynhans

Aktiwiteit 1: Luister & Praat

1.1 Luisterbegrip:

Onderwyser lees ‘n kort, eenvoudige storie en leerder beantwoord eenvoudige vrae.

1.2 Vertel ‘n eenvoudig storie in jou eie woorde met ‘n begin, middel en einde.

  • Leerder vertel ‘n storie in die korrekte volgorde.
  • Leerder identifiseer die hoofkarakter/s in ‘n storie.
  • Leerder identifiseer die hoofgedagtes in ‘n storie.

 

Aktiwiteit 2: Lees

2.1 Gedeelde Lees: Beantwoord vrae oor die teks en rangskik gebeure in korrekte volgorde.

2.2 Individuele Lees: Lees die storie vir jou onderwyser.
• Lees teks hard en duidelik met selfvertroue.
• Herken sigwoorde en hoëfrekwensie woorde.
• Lees vlot met gepaste uitdrukking sonder foute.

Aktiwiteit 3: Klanke

3.1 Groepeer woorde in woordfamilies.
3.2 Herken klanke wat verwar word, bv. ie/uu in sinne.
3.4 Bou eenvoudige woorde met twee konsonante aan die
begin van die woord, bv. bl-; kl-; dr- pr- en st- woorde.
3.5 Spel woorde korrek deur klankkennis te gebruik.

 

Aktiwiteit 4: Skryf

4.1 Skryf sinne met korrekte leestekens wat deur die onderwyser gedikteer word.
4.2 Skryf ‘n paar sinne met ‘n tema deur van ‘n skryfraam gebruik te maak.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 2 Afrikaans: Eerste Addisionele Taal Kwartaal 4 TAAK + Memo + Assesseringsplan”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

My Inkopies

Produkte

MOET ASB NIE 'N BESTELLING PLAAS INDIEN U NIE BEOOG OM DIE BESTELLING BINNE 7DAE TE BETAAL NIE. Dismiss