Graad 2 Lewensvaardigheid Assessering Kwartaal 2 TAAK + MEMO

R20.00

Description

Geskryf deur Kobie Kleynhans

1. Aanvangskennis

  • Seisoene: Teken ‘n vrugteboom in elk van die seisoene om te
    wys hoe die seisoene die natuur beinvloed.
  • Skryf 3 x sinne om elke seisoen te beskryf t.o.v. klimaat,
    diere, natuur
  • Beantwoord die vragies oor seisoene.

2.Sosiale- en Persoonlike Welstand

  • Benoem 3 plaasdiere en waarvoor ons hulle kan gebruik.
  • Benoem 5 wilde diere.
  • Teken ‘n wilde dier en skryf een sin oor hoe die dier
    homself kamoefleer
  • Diere wat in die water leef: Skryf die dier se naam en of hy
    in ‘n rivier, die see of in ‘n rotspoel voorkom.
  • Wat het jy van die volgende diere geleer? Waar dink jy woon
    hulle, wat eet hulle, ens. Skryf 2 interessante feite oor elke dier.

3.Skeppende Kuns

  • Gebruik herwinbare materiaal om ‘n masker/vistenk te maak. (Kontrolelys)
  • Waarnemingskontrolelys vir Kuns en Kultuur:
    • Ontwikkeling van kunsvlytvaardighede.
    • Kreatiewiteit tov ontwerp, vorm, kleur.
    • Persoonlike genot en betrokkenheid van leerder.
    • Netheid en afronding van produk.

4.Liggaamlike Opvoeding

  • Waarnemingskontrolelys vir Liggaamlike opvoeding:
    • Beweging: Stimuleer aktiwiteite soos Volg-die-leier
    • Perseptueel-motories : Balvaardighede – marsjeer op die
      plek en bons die bal; bons die bal teen die muur.
    • Ritme: Spring met of sonder springtoue; spring op die plek
      en oor ʼn afstand.
    • Koördinasie: Gooi ʼn groot bal na ʼn teiken, byvoorbeeld ʼn
      doelhok of netbalring.
    • Balans: Speel eenvoudige speletjies soos S.T.O.P ;
      Springspeletjies (hop-scotch), ens.
    • Ruimtelike oriëntasie: Hindernisbaan.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 2 Lewensvaardigheid Assessering Kwartaal 2 TAAK + MEMO”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

My Inkopies

Produkte

MOET ASB NIE 'N BESTELLING PLAAS INDIEN U NIE BEOOG OM DIE BESTELLING BINNE 7DAE TE BETAAL NIE. Dismiss