Graad 2 Lewensvaardigheid Assessering Kwartaal 3 TAAK + MEMO

R20.00

Description

Geskryf deur Kobie Kleynhans

Taak + Memo (18 bladsye)

1. Aanvangskennis

  • Grond
  • Vervoer

2.Sosiale- en Persoonlike Welstand

  • Padveiligheid
  • Mense wat ons help

3.Skeppende Kuns: Visuele kuns: 2D-ontwerpe
Opdrag: Verf of teken voëls, visse, insekte deur gebruik te maak van
oliepastelle in warm kleure en was oor in ink met koel kleure; bespreek
kleur, vorm, tekstuur, patroon en beklemtoning; kyk na en bespreek
bekende toepaslike kunswerke.

  • Kontrolelys: Visuele Kuns

4.Liggaamlike Opvoeding

Die volgende inhoud moet deur die loop van kwartaal 3 behandel en
geassesseer word. Alternatiewe aktiwiteite en skoolsport mag ook
hier ingesluit word.

Kontrolelys:

  • Beweging: Reaksiespeletjies – reageer op bevel.
  • Persepsueel motories: Vang en gooi ‘n tennisbal.
  • Ritme: Swaai aan horisontale stawe van die klimraam deur oorhandgreep te gebruik.
  • Koördinasie: Hardloop kloks/antikloksgewys in ‘n sirkelformasie.
  • Balans: Balanseer op een been.
  • Lateraliteit: Gooi bal kloks/antikloksgewys in sirkelformasie.
  • Ruimtelike orientasie: Hindernisbaan.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 2 Lewensvaardigheid Assessering Kwartaal 3 TAAK + MEMO”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

My Inkopies

Produkte

Epos bewys van betaling en indien u nie bestelling binne 24-uur ontvang het nie, epos my die bestelnommer om op te volg, Dismiss