Graad 1 Assessering: AFAL Kwartaal 2 TAAK 1 + Memo + Assesseringsplan [2017]

R30.00

Category:

Description

Geskryf deur Kobie Kleynhans

  • Taak + Memo (17 bladsye)
  • Assesseringsplan (3 bladsye)

1.Luister en praat (mondeling en / of prakties)

1.1 Demonstreer begrip van eenvoudige mondelikse woordeskat deur toepaslik daarop te reageer.

1.2 Kyk na die prentjie en vertel jou juffrou waaroor die prentjie gaan.

1.3 Gebruik kort sinsfrases om homself op eenvoudige  maniere uit te druk.

 

2.  Lees

2.1 Ontluikende lesers Kontrolelys.

2.2 Demonstreer begrip van woordeskat in die storie deur na voorwerpe in die prent te wys.

2.3 Teken ‘n prent wat die hoofgedagte van die storie weergee.

 

3.  Klanke

3.1 Klap op die lettergrepe van bekende woorde.

3.2 Die leerder identifiseer die begin klank in bekende woorde.                                                                    Luister na die woord en skryf die beginklank van woorde.

3.3  Leerder begin om rymwoorde te herken.

 

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 1 Assessering: AFAL Kwartaal 2 TAAK 1 + Memo + Assesseringsplan [2017]”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

My Inkopies

Produkte

Epos bewys van betaling en indien u nie bestelling binne 24-uur ontvang het nie, epos my die bestelnommer om op te volg, Dismiss