Description
Geskryf deur Kobie Kleynhans
Aktiwiteit 1: Luister & Praat
1.1 Luisterbegrip:
Onderwyser lees ‘n kort, eenvoudige storie en leerder beantwoord eenvoudige vrae.
1.2 Vertel ‘n eenvoudig storie in jou eie woorde met ‘n begin, middel en einde.
- Leerder vertel ‘n storie in die korrekte volgorde.
- Leerder identifiseer die hoofkarakter/s in ‘n storie.
- Leerder identifiseer die hoofgedagtes in ‘n storie.
Aktiwiteit 2: Lees
2.1 Gedeelde Lees: Beantwoord vrae oor die teks en rangskik gebeure in korrekte volgorde.
2.2 Individuele Lees: Lees die storie vir jou onderwyser.
• Lees teks hard en duidelik met selfvertroue.
• Herken sigwoorde en hoëfrekwensie woorde.
• Lees vlot met gepaste uitdrukking sonder foute.
Aktiwiteit 3: Klanke
3.1 Groepeer woorde in woordfamilies.
3.2 Herken klanke wat verwar word, bv. ie/uu in sinne.
3.4 Bou eenvoudige woorde met twee konsonante aan die
begin van die woord, bv. bl-; kl-; dr- pr- en st- woorde.
3.5 Spel woorde korrek deur klankkennis te gebruik.
Aktiwiteit 4: Skryf
4.1 Skryf sinne met korrekte leestekens wat deur die onderwyser gedikteer word.
4.2 Skryf ‘n paar sinne met ‘n tema deur van ‘n skryfraam gebruik te maak.
Fehmida (verified owner) –
Excellent content
Jessica McColl (verified owner) –
Lovely work pack. Easy to use great resources.
Larissa (verified owner) –
Jaishree Singh (verified owner) –
Dorien BLIGNAULT (verified owner) –
Very well done