Description
Geskryf deur Kobie Kleynhans
- Taak + Memo (18 bladsye)
- Assesseringsplan (3 bladsye)
Aktiwiteit 1: Luister & Praat
1.1 Luister na die storie en beantwoord die vrae.
1.2 Kyk na die prentjie en praat waaroor prentjie gaan.
Aktiwiteit 2: Lees
2.1 Gedeelde Lees: Lees die storie en beantwoord die vrae.
2.2 Gebruik prente om ‘n kort storie te verstaan.
Rangskik die prente in die regte volgorde en pas ‘n sin by elke prent.
2.3 Groepbegeleide lees (Rubriek)
Aktiwiteit 3: Klanke
3.1 Bou woorde deur die konsonant klanke in die raam te
gebruik, bv. bl-; fl-; kr-; sl-; gl-
3.2 Voltooi die sinne deur woorde uit die raam te gebruik.
3.3 Lees die woord en teken ‘n bypassende prent.
3.4 Gee die meervoud van woorde,bv. een lemoen … baie lemoene.
3.5 Speltoets
Aktiwiteit 4: Skryf
4.1 Skryf ‘n onderskrif vir elke prent. Gebruik die woorde in die raam.
4.2 Skryf eenvoudige sinne deur die sinsrame te gebruik. Let op leestekens.
Byvoorbeeld: Ek hou van…/Ek hou nie van nie…
4.3 Skryf ‘n paragraaf deur ‘n raamwerk te gebruik:
Noreen Geldart (verified owner) –
Jessica McColl (verified owner) –
Natalie Joubert (verified owner) –
Puik!