Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

2017 Wiskunde Graad 1 – Kwartaal 3: Gekombineerde TAAK + Memo + Assesseringsplan [2017]

R30.00

Category:

Description

Skrywer: Kobie Kleynhans

  • TAAK + Memo (24 bladsye)
  • Assesseringsplan (3 bladsye)

Aktiwiteit 1: Getalle,

Verwantskappe & Bewerkings

  1. Tel ‘n aantal voorwerpe.
  2. Orden heelgetalle:
  • Voor, tussen, na.
  • Orden getalle in dalende en stygende orde.
  • Meer/minder as.
  1. Getalsimbole en getalname:
  • Lees en skryf getalsimbole tot 1 tot 50:
  • Voltooi die getallekaart
  • Lees die getalnaam en omkring die korrekte getalsimbool op die getallekaart.
  1. Probleemoplossings: Teken ‘n prent en skryf ‘n getalsin.
  2. Geld:
  • Teken die muntstukke se waarde van die minste na die meeste.
  • Kleur die munte in met die minste/meeste waarde.
  • Tel munte bymekaar.
  • Teken hoeveel geld het ek (munte)

 

  1. Berekeninge:
  • Bereken die antwoord deur aan of terug te tel.
  • Gebruik die getallelyn en bereken die antwoord.
  • Voltooi die kitsbewerkings.
  • Getalkombinasies

 

Aktiwiteit 2:  Patrone

2.1 Getalpatrone: Voltooi getalpatrone deur aan of terug te tel in veelvoude van ‘n getal.

  • Tel terug in 1’e vanaf 60
  • Tel aan in 2’s vanaf 32.
  • Tel terug in 10’e vanaf 100.
  • Tel aan in 5’e vanaf 35.
  • Skryf die onewe getalle vanaf 1 – 23.
  • Tel aan in 2’s vanaf 32.
  • Tel terug in 1’e vanaf 59.

2.2   Voltooi meetkundige patrone.

 

Aktiwiteit 3:

Ruimte & Vorm

  • Herken simmetrie in prente.
  • Herken 2D-vorms en kenmerke.
  • Herken en benoem 3D-voorwerpe deur die korrekte naam by die 3D-voorwerp te pas bv. silinder; kubus; sfeer; piramiede; keël.

 

Aktiwiteit 4: Meting

4.1 Volume: Watter houer bevatmeer/minder vloeistof.

4.2 Lengte: Vergelyk lengtes van potlode en beantwoord vrae.

 

Aktiwiteit 5: Datahantering

5.1 Gebruik gegewe data om ‘n staafgrafiek te voltooi.

5.2 Beantwoord eenvoudige vrae oor die staafgrafiek.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “2017 Wiskunde Graad 1 – Kwartaal 3: Gekombineerde TAAK + Memo + Assesseringsplan [2017]”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

My Inkopies

Produkte

Het u die T&C gelees? Gebruik BESTELNOMMER as verwyssing en epos BVB om u bestelling te ontvang. Kyk ook vir epos in u "spam-folder". Dismiss