(2022) Graad 1 Wiskunde ASSESSERING Kwartaal 2

R48.00 incl. VAT (15%)

(28 customer reviews)
Category:

Description

(2022) Graad 1 Wiskunde ASSESSERING Kwartaal 2

KABV & SBA Riglyne gevolg:

  • Getalle, bewerkings en verwantskappe
  • Patrone, funksies en algebra
  • Ruimte en vorm (Geometrie)
  • Meting
  • Datahantering

28 reviews for (2022) Graad 1 Wiskunde ASSESSERING Kwartaal 2

  1. Claritsa Lubbe (verified owner)

    Baie goeie kwaliteit werk en volgens CAPS.

  2. Zerelda Smith (verified owner)

    Dit is in lyn met Aangepaste ATP

  3. Eloise Potgieter (verified owner)

    Puik taak. Goeie diens

  4. Yolandi Nel (verified owner)

  5. Jo-Ann van der Lingen (verified owner)

  6. Sarene Hurter (verified owner)

  7. Carlien Calitz (verified owner)

  8. Anonymous (verified owner)

    Ek gebruik die assessering vir die kwartaal toets voorbereiding en ek moet erken my kind se toets punte is almal bo 95%. Uitstekend vir hersiening en voorbereiding.

  9. Shurinda Barnardo (verified owner)

  10. Tarien Bester (verified owner)

  11. Mari Nel (verified owner)

    EK het meer van die webpage se vorig “look” gehou. DIt het makliker geleers. Hoe dit nou lyk is pragtig, maar dit lees baie moeilik

  12. Karen E. (verified owner)

  13. YOLANDI ELLIS (verified owner)

    Die produkte is awesome spot on met wat die skool doen beslus die moeite werd.

  14. Anonymous (verified owner)

  15. susan de beer (verified owner)

    Baie goeie kwaliteit werk.

  16. Vanessa Gouws (verified owner)

  17. Judith Redelinghuys (verified owner)

  18. Estie Matthee (verified owner)

  19. BETTA VAN DER LINDEN (verified owner)

  20. Louise Viljoen (verified owner)

    Lekker om die lyfies besig te hou in die lang Desember vakansie, en die breine besig te hou!

  21. Maria Maritz (verified owner)

    Ek weet as my kinders (Tuis Skool Mamma) My Klaskamer Assessering slaag ons maar met gemak vorentoe kan beweeg. Hoë standaard, puik produkte!

  22. Annatjie Vrey (verified owner)

    Baie dankie vir jou wonderlike produkte.

  23. Anthony Beukes (verified owner)

  24. Sonja Juries (verified owner)

    Hierdie hulpbronne help my verskriklik baie. Baie Dankie My Klaskamer vir al jul harde werk. Ons Opvoeders waardeer julle baie. My leerders geniet al die Aktiwiteite so baie👌🙏😁🤗

  25. Tertia Van den Berg (verified owner)

  26. Liz (verified owner)

  27. Brigitte Paul (verified owner)

  28. Lindy Styles (verified owner)

Add a review