(2024) Graad 2 Huistaal Basislyn Assessering

R55.00 incl. VAT (15%)

(8 customer reviews)
Category:

Description

(2024) Graad 2 Huistaal Basislyn Assessering

Hierdie assessering fokus op ‘n verskeidenheid vaardighede vir Graad 2 leerders in hul Huistaal.

Die assessering behels:

  1. Luistervaardigheid:

– Luister stories en beantwoord vrae.

– Praat oor persoonlike ervarings en gevoelens en neem deel aan klasbesprekings.

2. Klanke:

– Identifiseer enkelklanke in woorde.

– Herken en gebruik dubbelklanke.

– Herken meervoude met -s en -e.

3. Leesvaardighede:

– Selfstandige lees.

– Leesbegrip

4. Handskrif :

– Trek eenvoudige patrone na.

– Naskryf vaardighede en skryf van kort sinne.

– Bewustheid van skryfrigting, klein en hoofletters.

5. Skryf:

– Skryf kreatiewe sinne.

– Teken ‘n prent om ‘n boodskap oor te dra.

– Diktee van sinne.

8 reviews for (2024) Graad 2 Huistaal Basislyn Assessering

  1. Elizbe Kotze (verified owner)

  2. Gabby Joseph (verified owner)

  3. Amelia Cloete (verified owner)

    Baie goeie dokumentasie

  4. Anonymous (verified owner)

  5. Theresa Matolla (verified owner)

    Dus in lyn met Fuda Wande. Hoe standaard

  6. Chantelle Le Roux (verified owner)

  7. Lizelle Maree (verified owner)

    Baie beindruk met bg hulpbronne wat ek aangekoop het

  8. Bianca (verified owner)

Add a review