Boek 2: 2-D Vorms (Ruimte & Vorm)

R25.00

(8 customer reviews)

Description

Boek 1: 2-D Vorms (Ruimte & Vorm) (40x bladsye)

  • Leerders ontdek die eienskappe van 2-D vorms deur sortering, klassifisering, beskrywing en
    benoeming,
  • Leerders ontdek 2-D vorms in alledaagse voorbeelde.
  • Leerders herken en beskryf vorms en voorwerpe in die omgewing wat met wiskundige voorwerpe en vorms verband hou.
  • Leerders beskryf, sorteer en vergelyk 2-D vorms ten opsigte van grootte, reguit/ronde sye.
  • Leerder herken eienskappe van 2-D vorms.
  • 2-D vorms: Vierkant, Sirkel, Driehoek, Reghoek, Ovaal, Rombus/Ruit (Diamant), Hart
  • Patrone met 2-D vorms.
  • Simmetrie met 2-D vorms.

8 reviews for Boek 2: 2-D Vorms (Ruimte & Vorm)

  1. Suzette Strydom (verified owner)

  2. Dinnie Breed (verified owner)

  3. Ronel Naude (verified owner)

  4. Teresa Moller (verified owner)

  5. Sarene Hurter (verified owner)

  6. Cecile Cronje (verified owner)

  7. Rossouw Anè (verified owner)

  8. Sonja Juries (verified owner)

Add a review