Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Diftonge Boek 1

R15.00

Description

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Diftonge Boek 1 [PDF]

Sluit A4 Klank leeskaart in.

– 40 Bladsye

Diftonge :ie, oe, ou, ui, eu, ei

  • Lees die woorde
  • Omkring die klanke in elke woord
  • Skryf die woord vir die prent
  • Lees die rymwoorde in elke huisie
  • Bou die woorde
  • Soek die woorde in die blokraaisel
  • Gebruik die woorde om die sinne te voltooi en teken ‘n prentjie van die sin
  • Kleur die klanke wat dieselfde is in
  • Sorteer die woorde
  • Skryf jou eie woorde met die klanke en teken ‘n bypassende prent

Sluit A4 plakkaate in met klanke.

 

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Diftonge Boek 1”

My Inkopies