Fabel: Die Twee Krappe

R10.00 excl. VAT

(10 customer reviews)
Category:

Description

Fabels: Die Twee Krappe

Die fabels van Esopus word al lank gebruik om kinders lesse te leer oor morele lewenswyses. ‘n Fabel is ‘n vorm van vertelling wat gewoonlik diere bevat wat optree soos mense. Die doel van die fabel is om ‘n les oor ‘n menslike swakheid of dwaasheid te leer.

‘n Moraal is besorg oor wat reg en verkeerd is in menslike gedrag – en die goeie en slegte in menslike karakter.

Ingesluit in die Pakket:

  • Vereenvoudige Storie
  • Storie Kaarte met sinne
  • Prent Kaarte

PRENTE IS IN SWART & WIT

10 reviews for Fabel: Die Twee Krappe

  1. Esmarie Rohr (verified owner)

  2. Maleen Van Deventer (verified owner)

  3. karlien steyn (verified owner)

  4. Sonika Ferreira (verified owner)

  5. Noreen Geldart (verified owner)

  6. Leonor Boshoff (verified owner)

  7. Anonymous (verified owner)

    My kind geniet die stories verskriklik! Asook die lessie wat sy uit dit leer.

  8. Hettie Smit (verified owner)

  9. Anonymous (verified owner)

  10. Yvette Venter (verified owner)

Add a review