Getal van die dag (200 – 299)

(1 customer review)

R25.00

Description

Geskryf deur Kobie Kleynhans

GetalĀ van die dag sluit in:

25x taakkaarte in getalgebied (200-299)

Taakkaarte dek:

  • Getalpatroon deur aan of terug te tel.
  • Voltooi getallelyn deur aan of terug te tel.
  • Optelling in stappe met 2 & 3- syfergetalle.
  • Aftrekking in stappe met 2 & 3- syfergetalle.
  • Skryf die getalnaam.
  • Orden: voor, tussen, na
  • UItgebreide notasie
  • Plekwaardes en getalwaardes
  • Orden: Meer/minder as

1 review for Getal van die dag (200 – 299)

  1. Leigh Pick (verified owner)

Basket