Getal van die dag 91-100

R11.50 incl. VAT (15%)

(5 customer reviews)

Description

Geskryf deur Kobie Kleynhans

Taakkaart dek die volgende:

  • Voltooi getallelyn,
  • Voltooi getalpatrone,
  • Skryf die getalnaam,
  • Orden getal: voor, tussen, na,
  • Ewe of onewe getal,
  • Rond af tot naaste 10,
  • Getalwaarde en plekwaarde,
  • Uitgebreide notasie,
  • Verdubbel en halveer in stappe,
  • Meer/minder as.

5 reviews for Getal van die dag 91-100

  1. Vanessa Curle (verified owner)

  2. Juane Viviers (verified owner)

  3. Anonymous (verified owner)

  4. Jeanette Fritz (verified owner)

    Dit oefen belangrike konsepte wat by elke getal ingeoefen word.

  5. cathrien janse van rensburg (verified owner)

    Soos gewoonlik is Kobie se werk van uitstaande gehalte. Dit baie waardevol vir kinder sowel as opvoeder. Dit is baie kindervriendelik en die kinders geniet dit om met dit te werk. Help die kinders wat sukkel met getalkonsepte baie. Goeie werk vir klas sowel as her-onderrig. Baie dankie vir jou ongelooflike insette wat jy in elkeen van ons se beroep plaas met jou werk wat jy met ons deel.

Add a review