Description
Die druk, rol en manipulering van klei is ’n goeie manier om fyn motoriese vaardighede te stimuleer by jonger leerders. Kinders se vinger- en handspiere moet ontwikkel word voordat volledige vinger beheer en kontrole ontwikkel, wat hulle nodig het om te kan skryf op skoolvlak.
Leerders gebruik speelklei om getalle 1-10 en getalname te vorm.
- Getalle 1-10
- Getalsimbole 1-10
Anonymous (verified owner) –
Danolene Arries (verified owner) –
heidi boshoff (verified owner) –
Kobie is die beste en haar produkte is awsome, ek love haar.
Sunridge Primary Grade R (verified owner) –
elri van heerden (verified owner) –
Sonicka Visagie (verified owner) –
Sindy (verified owner) –
Leandri van Deventer (verified owner) –
Yolandé Enslin (verified owner) –
Chardene Banthom (verified owner) –
Esthea Bekker (verified owner) –
Liské Hartzenberg (verified owner) –
Mal oor hierdie klei matjies !😃
Cindyloo L. (verified owner) –
Siena Ruiters (verified owner) –
Baie behulpsame hulpmiddels👏👏👏