[2017] Assessering AET Graad 1 Kwartaal 1 TAAK & MEMO

(2 customer reviews)

R25.00

Description

Geskryf deur Kobie Kleynhans

Graad 1: Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 1 TAAK

Aktiwiteit 1: Luister & Praat

1.1  Leerder reageer op eenvoudige vrae deur na prente te kyk en verskillende emosies te herken.

1.2 Leerder bestudeer ‘n prent en praat oor die prent deur toepaslike woordeskat te gebruik.

  • Uitspraak
  • Sinkonstruksie
  • Beantwoord oop en geslote vrae in volsinne.
  • Inhoud
  • Woordeskat

 

1.3 Leerder reageer op eenvoudige groetvorme en

beantwoord eenvoudige, persoonlike vrae toepaslik.

1.4 Leerder demonstreer ‘n begrip van basiese

woordeskat deur toepaslik op mondelingse

instruksies te reageer.

Aktiwiteit 3: Fonemiese Bewustheid

3.1  Leerder luister na ‘n eenvoudige sin en herken rymwoord [woorde wat dieselfde klink].                           Leerder toon begrip vir die sin deur ‘n bypassende prent te teken.

3.2 Leerder identifiseer die beginklank in woorde.

3.3 Leerder teken ‘n bypassend prent vir letterklanke

 

GEEN MEMORANDUM – RUBRIEKS WORD GEBRUIK

2 reviews for [2017] Assessering AET Graad 1 Kwartaal 1 TAAK & MEMO

  1. Anonymous (verified owner)

  2. Anonymous (verified owner)

My Inkopies