Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Graad 1 Lewensvaardigheid Kwartaal 2 TAAK

R15.00

Description

Geskryf deur Kobie Kleynhans

Inhoud:

Aktiwiteit 1 – Aanvangskennis

  • My Gesin: Beantwoord die vrae en antwoord ja of nee.
  • Teken ‘n prent om te wys hoe jy jou gesin in die huis help.
  • Kontrolelys vir Aanvangskennis.

Aktiwiteit 2 – Persoonlike- en Sosiale Welstand

  • Veiligheid: Kyk na die prente en kruis al die gevare met rooi.
  • My liggaam: Benoem jou liggaamsdele
  • Identifiseer die 5 sintuie.
  • Hou my liggaam veilig: Kleur slegs die liggaamsdele in wat privaat is.
  • Beantwoord vrae oor goeie- en slegte gevoel.
  • Kontrolelys vir Persoonlike- en Sosiale Welstand

Aktiwiteit 3: Skeppende Kuns

Kontrolelys:

  • Beweging: Leerder spring en galop vorentoe en sywaarts en kan ook middelpuntsbewegings
    bemeester bv. draai, swaai die arms, buig na die kante toe.
  • Leerder herken begin, middel en einde van liedjies en bewegings.
  • Leerder maak spesifieke bewegings, ritmes en bewegingspatrone na bv. volg die leier, loop, huppel,
    handeklap en isoleer spesifieke liggaamsdele deur spesifieke bewegings.
  • Leerder maak tekeninge van homself/haarself, saam met sy/haar gesin, waar hulle by ‘n spesifieke
    aktiwiteit betrokke is.

Aktiwiteit 4 – Liggaamlike Opvoeding

Kontrolelys

  • Beweging: bv. Speletjies: “Simon says” – beweeg verskillende dele van die liggaam toepaslik
  • Perseptuele-motories: Gooi, bons en vang ‘n bal.
  • Ritme: Spring ritmies op en af, hoog en laag, vorentoe en agtertoe, sywaarts.
  • Koördinasie: oog-, voetkoördinasie
  • Lateraliteit: Gooi en vang boontjiesak met niedominante hand.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 1 Lewensvaardigheid Kwartaal 2 TAAK”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

My Inkopies

Produkte

Het u die T&C gelees? Gebruik BESTELNOMMER as verwyssing en epos BVB om u bestelling te ontvang. Kyk ook vir epos in u "spam-folder". Dismiss