Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Graad 1 Lewensvaardigheid Kwartaal 3 TAAK

R15.00

Description

Geskryf deur Kobie Kleynhans

Inhoud: TAAK (11x bladsye – Geen Memorandum nie)

Aktiwiteit 1 – Aanvangskennis

  • Plante en sade
  • Troeteldiere

Aktiwiteit 2 – Persoonlike- en Sosiale Welstand

  • Maniere en verantwoordelikhede
  • My gemeenskap
  • Gesonde kos

Aktiwiteit 3: Skeppende Kuns

bewustheid van lyn en vorm aan en voeg detail by; beskryf eie
prente.
Opdrag 2: Verf en teken ʼn prent van jouself waar jy verskillende
vervoermiddele gebruik; moedig bewustheid van lyn en vorm aan,
kleur en kontras (byvoorbeeld groot/klein, lank/kort).

Rubriek vir Visuele Kuns

Aktiwiteit 4 – Liggaamlike Opvoeding

Kontrolelys:

  • Beweging: Spring, hardloop, klim en kruip; Loop agteruit op die hakke; loop agtertoe op
    die tone; Loop vorentoe deur die dominante been te kruis;
    Volg instruksies om stadig of vinnig te beweeg.
  • Perseptueel-motories: Leerders help om ʼn hindernisbaan op te stel en beweeg veilig
    daardeur – klim op, klim oor, kruip, hang aan stawe en balanseer.
  • Ritme: Touspring – alleen of in groepe van 3, waar 2 swaai en die ander een spring, ruil
    rolle.
  • Koördinasie: Hand-oogkoördinasie – gooi ʼn tennisbal in die lug op en vang dit, bons dit op
    die grond; gee die bal vir ʼn maat aan; Spring oor ʼn swaaiende bal wat in ʼn kous is.
  • Balans: Balanseer op motorbande wat platlê of regop staan; Speel speletjies deur van
    boontjiesakke gebruik te maak wat op verskillende dele van die liggaam balanseer.
  • Ruimtelike oriëntasie: Kruip deur bande wat in ʼn ry opgestel is.
    Lateraliteit: Springspeletjies (hop-scotch) deur met die nie-dominante been te spring;
    Hardloop en swaai aan ʼn tou/gekleurde band/lint deur die nie-dominante hand te
    gebruik.
  • Sport en speletjies: Speel wegkruipertjie bv. Kat en muis

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 1 Lewensvaardigheid Kwartaal 3 TAAK”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

My Inkopies

Produkte

Het u die T&C gelees? Gebruik BESTELNOMMER as verwyssing en epos BVB om u bestelling te ontvang. Kyk ook vir epos in u "spam-folder". Dismiss