Description
Opgestel deur Kobie Kleynhans
Graad 1 Wiskunde COVID-19 Informele Assessering Taak & Memo (46x bladsye)
Hierdie taak kan gebruik word as ‘n basislyn assessering. Inhoud is gefokus op Kwartaal 1 se CAPS vereistes. Take is so opgestel dat dit informeel gebruik kan word met duidelike instruksies aan die opvoeder.
Kontrolelys is ingesluit.
Corle (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Soos gewoonlik – PUIK!
hendra de wet (verified owner) –
Suzelle Van zijl (verified owner) –
Marieta Heunis (verified owner) –
Baie oulik uiteengesit. Mal oor Kobie se werk.
Liesl Steel (verified owner) –
Baie dankie vir jou puik werk. Die boeke is puik saamgestel.
Hettie Smit (verified owner) –
Baie, baie dankie. Jy help ons onderwysers ongelooflik baie. Alles is so keurig en pragtig uiteengesit. Baie dankie.
susan de beer (verified owner) –
Prettig en uitdagend
Philida April (verified owner) –
Baie dankie. Dit is ‘n goeie hulpmiddel in die onseker tyd.
Marquenette Goosen (verified owner) –
Elmien Schlechter (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Amanda B. (verified owner) –
Dankie vir wonderlike produkte.
Sandia Barnard (verified owner) –
Annamari M. (verified owner) –
Baie goeie produk.
Franscelle Weil (verified owner) –
Jo-Ann van der Lingen (verified owner) –
Donita Lourens (verified owner) –
Tot nou was ek altyd tevrede, gelukkig met u diens. Seenwense.
Joan-Louise January (verified owner) –
Lize (verified owner) –
Chrizelda D. (verified owner) –
Very nice to keep my kids busy .just love it
Daryl Olivier (verified owner) –
Goed!