Description
Opgestel deur Kobie Kleynhans
Wiskunde Graad 1 Leerderboek Kwartaal 3 (Konsepteboek 7-9)
Die vroeĆ« ontwikkeling van wiskundige konsepte in die grondslagfase is van kritieke belang vir die ontwikkeling van ‘n sterk wiskundige basis en die bevordering van kritiese denkvaardighede wat kinders sal toerus vir sukses in die toekoms.
Sluit 3 werkboekies in wat wiskundige konsepte volgens die Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) dek vir Graad 1 vir die 3de kwartaal.
- Tel 20 voorwerpe.
- Tel aan en terug in 1’e, 2’e, 5’e en 10’e vanaf enige getal tussen 0-50.
- Vergelyk heelgetalle tot 10 en se wat is 1 of 2 meer en/of minder as.
- Herken, identifiseer en lees getalsimbole vanaf 1 – 50.
- Skryf getalsimbole 1 tot 10.
- Herken, identifiseer en lees getalname 1 tot 10.
- Skryf getalname 1 tot 10.
- Beskryf, vergelyk en orden getalle tot 10.
- Beskryf en vergelyk heelgetalle volgens kleiner as, groter as, meer as, minder as, is gelyk aan.
- Orden getalle van kleinste tot grootste en grootste tot kleinste.
- Orden getalle: Voor, na, in die middel/tussen.
- Oplossing van woordprobleme in konteks wat optelling en aftrekking met antwoorde tot 10.
- Herhaalde optelling en gelyke deling en groepering.
- Optelling/Aftrekking tot 10.
- Herken en identifiseer Suid-Afrikaanse geldeenhede bv. 10c, 20c, 50c, R1, R2; R5.
- Geometriese patrone
- 3-D voorwerpe: balle & bokse
Teresa Botes (verified owner) –
Beatrix Koekemoer (verified owner) –
Erna De Bruin (verified owner) –
Corrien Basson (verified owner) –
Annelien Burger (verified owner) –
El freda UNGERER (verified owner) –
Retha (verified owner) –
Uitstekend. Al die wiskunde werk kweek n liefde vir wiskunde onder my kinders.
Anonymous (verified owner) –
Elanie Van Wyk (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Renette Fourie (verified owner) –
Juanita V. (verified owner) –
ANSIE Van Niekerk (verified owner) –
Nicole-Cindy Norman (verified owner) –
Marilize (verified owner) –
Annamarie Barnard (verified owner) –