Graad 1 Woordsomme Stel 3

R23.00 incl. VAT (15%)

(24 customer reviews)
Category:

Description

Graad 1 Woordsomme Stel 3

Hierdie stel woordsomme kan as kaartjies uitgedruk word met die antwoorde op die agterkant.

Probleemoplossings:

• Optelling en aftrekking en herhaalde optelling tot 20 deur van die volgende strategieë gebruik te maak: konkrete apparaat, tekeninge, opbou en afbreek van getalle, getallelyne, verdubbel en halveer.

• Los probleme op wat gelyke deling en groepering met heelgetalle tot 20 en antwoorde met ’n res insluit deur gebruik te maak van konkrete apparaat, tekeninge en getallelyne.

• Geld: Los geld probleme op wat totale en kleingeld in sent tot 20c of rande tot R20 behels.

 

24 reviews for Graad 1 Woordsomme Stel 3

  1. Loandri van Wyngaardt (verified owner)

  2. Moira Mentoor (verified owner)

  3. Jolandi Dassie (verified owner)

  4. Valerie Pottas (verified owner)

  5. Odette Victor (verified owner)

  6. Henda Visser (verified owner)

    Presies wat nodig en essentieel is tydens die Korona epidemie. 100% in lyn met CAPS

  7. Herman Koch (verified owner)

  8. Chantelle Bruton (verified owner)

  9. Rhona Oosthuizen (verified owner)

    Great activities

  10. Casandra Ekermans (verified owner)

  11. Helen Gericke (verified owner)

  12. Madelein (verified owner)

  13. Juanita Van Wyk (verified owner)

  14. Maryke Koekemoer (verified owner)

  15. Estelle O’Kennedy (verified owner)

    Baie goed

  16. Lize (verified owner)

  17. Landi (verified owner)

  18. Nandalie B. (verified owner)

  19. Elsie van der Walt (verified owner)

    Wonderlike hulpmiddel. Die ekstra oefening help om die somme heeltemal onder die knie te kry.

  20. Sarene Hurter (verified owner)

  21. Zelmari Genis (verified owner)

    Die boekie is fantasties.

  22. Anonymous (verified owner)

  23. Daphne Jacobs (verified owner)

    Woordprobleem aktiwiteite die bewoording is klein en die blad baie kompak.

  24. Lelanie van Huyssteen (verified owner)

Add a review