Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Graad 1 Woordsomme

R20.00

Category:

Description

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Sluit 4 boekies in:

Woordsomme Boek 1 = 12x A4 Woordsomme
Woordsomme Boek 2 = 15x A4 Woordsomme
Woordsomme Boek 3 = 15x A4 Woordsomme
Woordsomme Boek 4 = 16x A4 Woordsomme
  • Lees die woordsom.
  • Teken ‘n prent.
  • Wys die som op die getallelyn.
  • Skryf ‘n getalsin.
  • Skryf jou antwoord.

Woordsomkaarte kan oor-en-oor gebruik word deur slegs die getalle te verander totdat kind begrip toon vir die konsep.  Onthou woordsomme moet altyd eers konkreet aangebied word alvorens abstrak.

Woordsomme sluit optelling, aftrekking, groepering wat lei na vermenigvuldiging en gelyke deling met of sonder reste in.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 1 Woordsomme”

My Inkopies