Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Graad 2 Afrikaans: Eerste Addisionele Taal Kwartaal 2 TAAK + Memo + Asssesseringsplan [2017]

R30.00

Category:

Description

Geskryf deur Kobie Kleynhans

  • Taak + Memo (18 bladsye)
  • Assesseringsplan (2 bladsye)

1.Luister en praat

  • Luister na die storie en beantwoord eenvoudige vrae.
  • Kan jy vir juffrou meer van jouself vertel. (Kontrolelys)
  • Luister na die storie en vrae en omkring die korrekte antwoord.

2. Lees

  • Lees die storie: Sam die kat. (Rubriek)
  • Begripstoets: Lees die storie op jou eie en omkring die korrekte antwoord.

3. Klanke:

  • Bou woorde met kort vokale: a; e; i; i; o
  • Kyk na die prentjie en skryf die korrekte woord. (Lang klanke)
  • Lees die sin en vul die ontbrekende woorde in.
  • Speltoets

4.  Skryf

  • Skryf die sinne met korrekte leestekens.
  • Skommel die sinne in die korrekte volgorde.
  • Diktee:  Luister na die sin en skryf die sin.
  • Skryf ‘n paragraaf (3/4 sinne) oor ‘n bekende tema. (Rubriek)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 2 Afrikaans: Eerste Addisionele Taal Kwartaal 2 TAAK + Memo + Asssesseringsplan [2017]”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

My Inkopies

Produkte

Het u die T&C gelees? Gebruik BESTELNOMMER as verwyssing en epos BVB om u bestelling te ontvang. Kyk ook vir epos in u "spam-folder". Dismiss