Description
Graad 2 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Aktiwiteitsboek 3 (x31 bl)
Opgestel deur Kobie Kleynhans
- Prent Bespreking
- Gebruik ‘n skryfraam en skryf sinne
- Ouditiewe diskriminasie: Skryf die beginklank/eindklanke
- Ouditiewe diskriminasie tussen kort en lang vokale klanke
- Vaslegging van kort klanke: a, e , i, o , u
- Lees woorde en met bypassende sinne
- Leesbegrip: Vul die ontbrekende woorde in
- Skommel die 3-letter woorde reg
- Diktee: Luister na ‘n sin en skryf dit
- Bou woorde met 2 konsonante en kort klinker klank: st-; kl-; gr-; pl-; st-; -rk; -ns; -lk; bl-; tr- ens.
- Bou woorde met lang vokaal klanke: aa; ee, oo; uu
- Herken rymwoorde met lang vokaal klanke: aa, ee, oo, uu
- Sinsbou: Kyk hoe groei die sin!
- Herken eenvoudige voornaamwoorde: hy, sy, my
- Herken gebruik van die hoofletter
- Skryf sinne met korrekte leestekens
- Leesbegrip: Vul ontbrekende woord in
- Lees eenvoudige tekste
- Gebruik storiekaarte om storie te vertel
Natasha du Toit (verified owner) –
Would love this for grade 3.
Anita (verified owner) –
Dek alles
Sayonita Douglas (verified owner) –
Gisiela (verified owner) –
Anotinette van Heerden (verified owner) –
Linda Potgieter (verified owner) –
Jeanne Swanepoel (verified owner) –
Kathryn Kopke (verified owner) –
Belinda Potgieter (verified owner) –
Madonna M. (verified owner) –
Rita (verified owner) –
All your products is excellent!!
Anika Rossi (verified owner) –
Worksheets very useful.
Amanda Britz (verified owner) –
Marelie Engelbrecht (verified owner) –
Sone V. (verified owner) –
Baie oulik, dankie Kobie. Oulike idees vir assesserings
Cindy Willmers (verified owner) –
Lowri van Niekerk (verified owner) –