Graad 2 Hoofrekene Kwartaal 3

R30.00 incl. VAT (15%)

Category:

Description

Skrywer: Kobie Kleynhans

  • KABV beveel aan dat leerders 10 minute per dag hoofrekene doen.
  • Elke oefening moet so vinnig as moontlik gedoen word
  • Die boek is ontwerp om leerder met verskillende strategieĆ« te bemagtig.
  • Hoofrekening sluit mondelingse en skriftelike oefeninge in.
  • Aktiwiteitboek 3 sluit 10 weke in met 5 skriftelike aktiwiteite per week.