Description
Opgestel deur Kobie Kleynhans
Graad 2 Huistaal Afrikaans Kwartaal 2 Aktiwiteitboek 4, 5, 6 (88x bladsye)
- Luister met genot na ‘n storie.
- Druk gevoelens uit oor ‘n storie of gedig.
- Identifiseer ooreenkomste en verskille.
- Vergelyk en klassifiseer dinge.
- Luister na ‘n stel instruksies en reageer gepas.
- Luister na stories en gedigte en identifiseer die hoofgedagte, besonderhede en logiese volgorde van gebeure.
- Beantwoord oop en geslote vrae en verskaf redes vir die antwoorde.
- Hersien en identifiseer die letter-klank-verhouding van alle enkelklanke.
- Hersien woordfamilies met kort vokaalklanke wat uit twee letters bestaan eu, ei, ui, oe, ie.
- Hersien tweeklanke soos oei, eeu, aai, ooi.
- Herken rymwoorde soos koei, roei, groei, gloei, raai, waai, laai, gooi, rooi, looi.
- Herken klanke aan die begin van woorde soos br- soos broek, bl- soos blik.
- Beantwoord hoër-orde-denkvrae wat op die teks gegrond is.
- Skryf na en skryf verskillende skryfstukke in verskillende formate, soos kort uitnodigings vir ‘n verjaarsdag, boodskappe, lyste.
- Skryf eenvoudige ekspressiewe tekste soos ‘n bedankingskaartjie, ‘n brief volgens die korrekte formaat.
- Skryf ‘n eie storie van minstens een paragraaf (ten minste vyf sinne) met behulp van ‘n skryfraam.
- Skryf een paragraaf (ten minste vyf sinne) oor persoonlike ervaringe of gebeure soos daaglikse nuus.
- Gebruik hoofletters (aan die begin van ‘n sin en vir eiename) en korrekte leestekens soos punte, kommas, vraagtekens, uitroeptekens.
- Gebruik teenwoordige en verlede tyd korrek.
- Gebruik voorsetsels korrek.
- Skep eie woordbank en persoonlike woordeboek volgens die beginletters van woorde om. woordeboekvaardighede te ontwikkel soos fiets, geld, huis.
Anonymous (verified owner) –
Daleen R. (verified owner) –
Mariet Breytenbach (verified owner) –
Marie Benson (verified owner) –
Vicky Scherman (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Gretha Roets (verified owner) –
Uitstaande
Cilla Schutte (verified owner) –
Corlia Batt (verified owner) –
Danika Du Plessis (verified owner) –
Elize Bester (verified owner) –
Liezl Dodo (verified owner) –
What a life saver
Jeanita Le Roux (verified owner) –
Marnarie Gouws (verified owner) –
Wilna Lombard (verified owner) –
Baie dankie jou werk is van hoogstaande gehalte
Nicky Barnard (verified owner) –
Ina LESSING (verified owner) –
Eileen Schoeman (verified owner) –
Wonderlike boekies
Althea Gordon (verified owner) –
Talita Du plessis (verified owner) –
Marna Bornman (verified owner) –
Annamarie Barnard (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Annemarie Eloff (verified owner) –
Puik
Celeste Crouwkamp (verified owner) –
Adele (verified owner) –
Herman (verified owner) –
Cela (verified owner) –
Anri van Deventer (verified owner) –
Vredekloof Primary (verified owner) –
Jenni (verified owner) –
Rina Smit (verified owner) –
Liekie Lourens (verified owner) –
Liza Papenfus (verified owner) –
Heidi K. (verified owner) –
Baie oulik!
Anonymous (verified owner) –
Baie oulike aktiwiteite vir Graad 2 leerders
Anonymous (verified owner) –
Lowri van Niekerk (verified owner) –