Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Graad 2 Huistaal Lesbeplanning Kwartaal 1 [PDF & MS WORD]

R80.00

Description

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Huistaal Afrikaans Lesbeplanning vir Graad 2 – Kwartaal 1 [PDF & MS WORD]

10x Weke (50X Bladsye)

Sluit die riglyne in vir Basislynassessering.

Sluit ‘n Weeklikse beplanning in, asook ‘n Daaglikse beplanning.

Daaglikse beplannings is soos volg opgedeel:

  • Luister & Praat.
  • Klankbou (Woord- & sinkonstruksie) – Klankbou, Sigwoorde, Woordeskat.
  • Lees – Gesamentlik, begeleide en onafhanklike lees.
  • Skryf: Skrif, transkripsie en skryf.

Lesbeplanning kan gebruik word as riglyn, maar Opvoeder moet nog steeds voorbereiding en beplanning doen t.o.v. eie hulpbronne.

Lesbeplannings word gerugsteun deur hulpbronne beskikbaar op die “My Klaskamer Webtuiste”.

  • Oxford: Storieboom (FASE 6) – Storiekaarte, Leeskaarte & Woordeskat beskikbaar op My Klaskamer.

– Uile FASE 6

  1. In die tuin
  2. Vlooi en die reus
  3. Die uitstappie
  4. Robin Hood
  5. n Spook in die nag
  6. Vrot Appels
  • Klankbou: Kwartaal 1
  • Taalgebruik & -struktuur: Kwartaal 1 Taakkaarte

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 2 Huistaal Lesbeplanning Kwartaal 1 [PDF & MS WORD]”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

My Inkopies

Produkte

Het u die T&C gelees? Gebruik BESTELNOMMER as verwyssing en epos BVB om u bestelling te ontvang. Kyk ook vir epos in u "spam-folder". Dismiss