Description
Opgestel deur Kobie Kleynhans
Huistaal Afrikaans Lesbeplanning vir Graad 2 – Kwartaal 3 [PDF & MS WORD]
8x Weke
KABV RIGLYNE GEVOLG
Sluit ‘n Weeklikse oorsig in, asook ‘n Daaglikse beplanning.
Daaglikse beplannings is soos volg opgedeel:
- Luister & Praat.
- Klankbou (Woord- & sinkonstruksie) – Klankbou, Sigwoorde, Woordeskat.
- Lees – Gesamentlik, begeleide en onafhanklike lees.
- Skryf: Skrif, taalgebruik & struktuur; Kreatiewe skryf.
Lesbeplanning kan gebruik word as riglyn, maar Opvoeder moet nog steeds voorbereiding en beplanning doen t.o.v. eie hulpbronne.
- Sluit hulpbronne in vir Oxford FASE 8
- Klankbou: Kwartaal 3 (nie ingesluit nie)
- Taalgebruik & -struktuur: Kwartaal 3Taakkaarte (nie ingesluit nie)
ELISE TITUS (verified owner) –
Your lessons are more than enough, it is user-friendly and very helpful. Besides this, I accidentally ordered lessons that I already paid for in the past. I sent MY KLASKAMER an email and they immediately responded by canceling the order on my behalf and allowing me to submit a new order. Now THAT’s service with a smile. Thank you, Kobie
Rentia Smit (verified owner) –
Christelle Jordaan (verified owner) –
Marvin Lottering (verified owner) –
marlene baartman (verified owner) –
Maria Maritz (verified owner) –
Erin Alberts (verified owner) –
Sonet Van Rensburg (verified owner) –
Thanks for this amazing work
Chantelle Theron (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –