Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Graad 2 Lewensvaardigheid Assessering Kwartaal 4 TAAK + MEMO

R20.00

Description

Aktiwiteit 1: Aanvangskennis

  • Ons is trots Suid-Afrikaners.
  • Identifiseer verskillende provinsies m.b.v. kaart.
  • Identifiseer en benoem verskillende Nasionale simbole.
  • Kleur die landsvlag in.

 

Aktiwiteit 2: Persoonlike- & Sosiale Welstand

  • Kommunikasie
  • Dag en Nag Aktiwiteite

 

Aktiwiteit 3: Visuele Kuns

  • Opdrag: Teken, verf en versier Suid-Afrika se Nasionale Blom.
  • Kontrolelys

 

Aktiwiteit 4: Liggaamlike Opvoeding

  • Beweging: Leerder beweeg liggaam toepaslik n.a.v. spel en verskillende spelposisies in die toepaslike sportkode.
  • Perseptueel-motories : Balvaardighede –Leerder hanteer kolf korrek en maak kontak met die bal asook die korrekte metode van kolf t.o.v. liggaamshouding.
  • Koördinasie: Gooi ‘n bal na ‘n teiken, bv. ‘n paaltjies.
  • Balans: Handhaaf goeie balans gedurende spel.
  • Ruimtelike orientasie: Goeie veldwerk, vermy kontak met medespelers; vinnig en rats, ens.
  • Sport: Goeie betrokkenheid, sportmansgees en genot.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 2 Lewensvaardigheid Assessering Kwartaal 4 TAAK + MEMO”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

My Inkopies

Produkte

Het u die T&C gelees? Gebruik BESTELNOMMER as verwyssing en epos BVB om u bestelling te ontvang. Kyk ook vir epos in u "spam-folder". Dismiss