Graad 2 Lewensvaardigheid Stories Boek 1

R34.50 incl. VAT (15%)

(1 customer review)

Description

Graad 2 Lewensvaardigheid Stories Boek 1

17x Begripslees stories en vrae wat lewensvaardigheidsonderwerpe dek.

  • Onderwerpe: Voedselgroepe, Water, Skoon Lug en Sonlig; Almal is Spesiaal; Mense met Gestremdhede; Gesonde leefstyl; Godsdienstige dae en ander spesiale dae.
  • Antwoorde ingesluit

Hierdie stories is ‘n manier om kinders te help om lewensvaardighede te ontwikkel deur middel van stories en om Lewensvaardigheidsbegrippe op ‘n prettige manier bekend te stel.

Die stories bied realistiese scenario’s waarmee lesers kan vereenselwig en dit verskaf voorbeelde van hoe om verskillende lewensvaardighede in verskeie situasies toe te pas.

1 review for Graad 2 Lewensvaardigheid Stories Boek 1

  1. Annelie Botha (verified owner)

Add a review