Graad 2 Wiskunde Leerderboek Kwartaal 1

R70.00 excl. VAT

(36 customer reviews)
Category:

Description

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Graad 2 Wiskunde Leerderboek Kwartaal 1 (Konsepte Boek 1-3)

Die vroeë ontwikkeling van wiskundige konsepte in die grondslagfase is van kritieke belang vir die ontwikkeling van ‘n sterk wiskundige basis en die bevordering van kritiese denkvaardighede wat kinders sal toerus vir sukses in die toekoms.

Sluit 3 werkboekies in wat wiskundige konsepte volgens die Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) dek vir Graad 2 vir Kwartaal 1.

Sluit konsepte in:

  • Tel aan en terug in:
  • 1’e vanaf enige getal tussen 0 en 100.
  • 2’s vanaf enige veelvoud van 2 tussen 0 en 100.
  • 5’e vanaf enige veelvoud van 5 tussen 0 en 100.
  • 10’e vanaf enige veelvoud van 10 tussen 0 en 100.
  • Herken, identifiseer, lees en skryf getalsimbole van 0 tot 99.
  • Herken, identifiseer, lees en skryf getalname van een tot negentig.
  • Beskryf, vergelyk en orden getalle tot 25.
  • Vergelyk heelgetalle en gebruik woordeskat soos “kleiner as,” “groter as,” “meer as,” “minder as,” en “gelyk aan.”
  • Orden heelgetalle van die kleinste tot die grootste en van die grootste tot die kleinste.
  • Herken die plekwaarde van getalle van 11 tot 99.
  • Ontbind twee-syfergetalle in veelvoude van tiene en eenhede.
  • Identifiseer en verklaar die plekwaarde van elke syfer asook die getalwaarde van elke syfer.
  • Optel/Aftrek tot 99.
  • Getalkombinasies tot 10.
  • Tel dieselfde getal herhaaldelik by tot 20.
  • Vermenigvuldig getalle van 1 tot 10 met 2.
  • Herken en identifiseer Suid-Afrikaanse munte (5c, 10c, 20c, 50c, R1, R2, R5) en banknote (R10, R20, R50).
  • Los geldprobleme op wat totale en kleingeld insluit tot R20 en in sente tot 50c.
  • Los woordprobleme in ‘n konteks op en verduidelik eie oplossings vir probleme met betrekking tot optel en aftrek met antwoorde tot 20; herhaalde optel of vermenigvuldiging met antwoorde tot 20; gelyke deling en groepering insluit tot 20, met antwoorde wat ‘n res mag insluit.

36 reviews for Graad 2 Wiskunde Leerderboek Kwartaal 1

  1. Christelle Jordaan (verified owner)

  2. Minike Lotz (verified owner)

  3. Anonymous (verified owner)

  4. Anonymous (verified owner)

  5. Sonja de Klerk (verified owner)

  6. Lucille Coetzee (verified owner)

  7. Lizelle Cooper (verified owner)

  8. Marlene Jones (verified owner)

  9. Anonymous (verified owner)

  10. Rochelle Kruger (verified owner)

  11. Berthemarie (verified owner)

  12. Yolandi JERLING (verified owner)

  13. Julian Abrahams (verified owner)

    Very satisfied

  14. Nerina van Eeden (verified owner)

  15. Marizelle Fritz (verified owner)

  16. Anonymous (verified owner)

    Baie goeie diens!!

  17. Danielle Lang (verified owner)

  18. Marloise Potgieter (verified owner)

  19. Marnarie Gouws (verified owner)

  20. Jeanita Le Roux (verified owner)

  21. Anonymous (verified owner)

  22. Carina Myburgh (verified owner)

  23. Jeanine Ferreira (verified owner)

  24. Danel Bester (verified owner)

    Hierdie boekies help so baie om die konsepte te verstaan! Baie lekker boekies om mee te werk.

  25. Nadia Boshoff (verified owner)

    Oulik

  26. Janine van Zyl (verified owner)

  27. Xavier Scholtz (verified owner)

  28. Annemarie Eloff (verified owner)

  29. Heleen (verified owner)

  30. Adele (verified owner)

  31. Odette Victor (verified owner)

  32. Vredekloof Primary (verified owner)

  33. Rosanne Larson (verified owner)

    Uitstekend, baie dankie, Kobie!

  34. Alviera Nel (verified owner)

  35. Karen (verified owner)

  36. alida engelbrecht (verified owner)

Add a review