Graad 2 Wiskunde Toets Kwartaal 1

R50.00 incl. VAT (15%)

Category:

Description

Graad 2 Wiskunde Toets Kwartaal 1 met Memorandum

Hierdie toets is geskik vir gebruik aan die einde van ‘n kwartaal vir assessering of aan die begin van ‘n nuwe kwartaal as ‘n diagnostiese toets. Dit dien om leerders se begrip van die behandelde materiaal te assesseer en areas te identifiseer wat moontlik verdere hersiening of versterking mag benodig.

SBA & ATP riglyne gebruik.

  • Getalle, Bewerkings & Verhoudings
  • Patrone
  • Ruimte & Vorm
  • Meting
  • Datahantering

Reviews

There are no reviews yet

Be the first to review “Graad 2 Wiskunde Toets Kwartaal 1”