Graad 3 Datahantering Boek 3

R20.00

(11 customer reviews)
Category:

Description

Graad 3 Datahantering Boek 3

Datahantering ontwikkel die volgende vaardighede by die leerder: Die vermoĆ« om …
te versamel; te organiseer; voor te stel; te ontleed; en gegewe data te interpreteer.

Die fokus in die onderrig en leer van datahantering in die grondslagfase is op sortering van voorwerpe en data op verskillende maniere, gebaseer op die eienskappe van die
voorwerpe of data.
Daar word van leerders verwag om prent- en kolomgrafieke te kan teken, en te kan interpreter, deur een tot een afparing van die gegewe data.

  • Lees telmerke om data op te teken in die afdelings wat voorsien word.
  • Versamel data oor die klas of skool om vrae te beantwoord.
  • Stel data voor in tabelle en staafgrafieke.
  • Praat oor en beantwoord vrae oor die data in die tabelle en staafgrafieke.
  • 10x Datahanterings Aktiwiteite (16x bladsye)

11 reviews for Graad 3 Datahantering Boek 3

  1. Suzette Strydom (verified owner)

  2. Beryl Van Der Ross (verified owner)

  3. Eileen Schoeman (verified owner)

  4. Dinnie Breed (verified owner)

  5. Maleen Van Deventer (verified owner)

  6. Teresa Moller (verified owner)

  7. Cecile Cronje (verified owner)

  8. Henriette Snyman (verified owner)

    PUIK!!

  9. Alice Swart (verified owner)

  10. Anonymous (verified owner)

  11. kobus booyens (verified owner)

Add a review