Hoofrekene Graad 3 Aktiwiteitsboek 1

R25.00

(29 customer reviews)
Category:

Description

Skrywer: Kobie Kleynhans

  • KABV beveel aan dat leerders 10 minute per dag hoofrekene doen.
  • Elke oefening moet so vinnig as moontlik gedoen word
  • Die boek is ontwerp om leerder met verskillende strategieë te bemagtig.
  • Hoofrekene sluit mondelingse en skriftelike oefeninge in.
  • Aktiwiteitsboek 1 sluit 10 weke in met 5 skriftelike aktiwiteite per week.
  • Getallekaart 1-100 ingesluit

29 reviews for Hoofrekene Graad 3 Aktiwiteitsboek 1

  1. Marzanne (verified owner)

    Dit is baie oulik en my kind geniet dit baie…

  2. myklaskamer@gmail.com (store manager)

    Hi Kobie, ek is MAL oor die boekie! Ek het my countdown timer gestel en hulle moes dit teen tyd doen. Dan het ons dit gemerk en punte gegee. Aan die begin het hulle gebars om klaar te kry, maar later het hulle lank voor die tyd klaargekry en min foute gemaak. Dit sal fantasties wees as daar nog sulke boekies kan wees vir die res van die jaar.

    Sussanne Mostert

  3. myklaskamer@gmail.com (store manager)

    Ek stem saam. Ek het ook teen tyd gewerk. Kinders het dit baie geniet. Juffrou wil nog vergeet, dan sit hulle al reg met boekies?

    Louise Currie

  4. Hannetjie Du Plessis (verified owner)

  5. Wilma Keffers (verified owner)

    I love it!

  6. SANCHEZ M. (verified owner)

  7. Petrus Swanepoel (verified owner)

  8. Erika Lotriet (verified owner)

  9. Rolanda Kleynhans (verified owner)

  10. Carin Philander (verified owner)

  11. karlien nel (verified owner)

  12. LIZELLE MAYERS (verified owner)

    Uitstekend

  13. Anonymous (verified owner)

    Puik

  14. Anonymous (verified owner)

  15. Adri Meyer (verified owner)

  16. Nadia Van Reenen (verified owner)

  17. Michelle Naude (verified owner)

    Ek weet nie hoe ons deur 2020 so gekom het sonder jou werkboekies nie.
    Ons gaan somer met die eerste kwartaal van die nuwe jaar begin! Baie dankie vir jou oulike boekies!

  18. Lorette du Plessis (verified owner)

  19. Hester Van Heerden (verified owner)

  20. Carin Koch (verified owner)

  21. Corne De Kock (verified owner)

  22. Annette Celliers (verified owner)

  23. Louise Booyse (verified owner)

  24. Juls Vermaak (verified owner)

  25. Marlene Adams (verified owner)

  26. Maudene van Heerden (verified owner)

  27. Anonymous (verified owner)

  28. Liezl-Marie Human (verified owner)

    Uitstekend

  29. Elize Eksteen (verified owner)

Add a review