Sale!

Graad 3 Huistaal Afrikaans Kwartaal 2 Aktiwiteitsboek 4-6

(23 customer reviews)

R90.00 R75.00

Category:

Description

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Graad 3 Huistaal Afrikaans Kwartaal 3 Aktiwiteitsboek 4, 5, 6 (x92 bl)

  • Luister na ‘n reeks instruksies en reageer gepas.
  • Doen ‘n mondelinge aanbieding.
  • Vertel ‘n kort storie met ‘n eenvoudige storielyn en verskillende karakters.
  • Hersien klanke wat reeds onderrig is.
  • Herken woorde wat op -er eindig soos agter; -el soos ketel aan die einde van ‘n woord.
  • Herken woorde wat op -lm eindig soos warm, skelm.
  • Herken woorde wat op -ng, en -nk eindig soos sing, drink.
  • Herken woorde wat op -like en -ige eindig soos heerlike, besige.
  • Verdeel woorde in lettergrepe, soos blaar – bla-re; katte – kat-te; hande – han-de.
  • Doen woordbou-aktiwiteite deur die klanke te gebruik wat onderrig is.
  • Spel woorde korrek deur klankkennis te gebruik in informele toetse, diktee en in alle skriftelike werk.
  • Transkribeer woorde en sinne korrek in die lopende skrif.
  • Vorm kleinletters en hoofletters korrek en sonder huiwering in lopende skrif / skrif met verbindings.
  • Skryf ten minste twee paragrawe (tien of meer sinne) oor persoonlike ervarings, soos daaglikse nuus of skoolgebeure.
  • Skryf eie of bekende storie of ander kreatiewe teks van ten minste tien sinne.
  • Hou ‘n dagboek van een week waarin die weer en ander inligting vervat is.
  • Skryf ‘n eenvoudige boekresensie.
  • Gebruik leestekens korrek: hoofletters, punte, vraagtekens, kommas, uitroeptekens en aanhalingstekens.
  • Identifiseer en gebruik selfstandige naamwoorde, byvoeglike naamwoorde, werkwoorde en bywoorde korrek.
  • Gebruik teenwoordige en verlede tyd korrek.

 

23 reviews for Graad 3 Huistaal Afrikaans Kwartaal 2 Aktiwiteitsboek 4-6

  1. Alice Swart (verified owner)

  2. SUNELLE BRITS (verified owner)

    Ek is vreeslik gelukkig met my produk!

  3. Anonymous (verified owner)

  4. Mandi Clark-Brown (verified owner)

  5. Anonymous (verified owner)

    Baie oulik

  6. Elizabeth Botes (verified owner)

  7. Esmari Kotzé (verified owner)

  8. Racel Smith (verified owner)

    Soos altyd – Puik werk. Dankie, Kobie.

  9. Sané Nel (verified owner)

    Wonderlik

  10. Sonia Eksteen (verified owner)

  11. Nadia Verwey (verified owner)

  12. Monja (verified owner)

  13. Terri Botha (verified owner)

  14. Michayla Minnaar (verified owner)

    Dit is baie oulik.

  15. Elmien Schlechter (verified owner)

  16. Surene Theron (verified owner)

  17. Karin Bekker (verified owner)

    Uitstekend!!

  18. Anel De Bruyn (verified owner)

    Baie oulik

  19. Annelien (verified owner)

  20. Sonja Otto (verified owner)

    Excellent

  21. Joy Husselmann (verified owner)

  22. Kirsty Dee Daniels (verified owner)

    Kid-friendly

  23. Marisa (verified owner)

    Outstanding

My Inkopies