Description
Opgestel deur Kobie Kleynhans
Graad 3 Huistaal Afrikaans Kwartaal 3 Aktiwiteitboek 10, 11, 12
- Gebruik verbeeldingryke taal: vertel grappe en raaisels en gebruik toepaslike stemvolume en intonasie.
- Luister vir besonderhede in stories en beantwoord oopeindevrae.
- Vertel ‘n storie deur gebruik te maak van beskrywende taal, handgebare en gesigsuitdrukkings.
- Luister na ‘n storie en identifiseer die verwantskap tussen oorsaak en gevolg in die storie in reaksie op vrae.
- Beplan en doen ‘n mondelinge aanbieding: vertel persoonlike nuus, beskryf ‘n ervaring, vertel ‘n gebeurtenis oor en gebruik ‘n visuele hulpmiddel.
- Druk gevoelens uit en lug ‘n mening oor ‘n teks en verskaf redes.
- Bespreek oplossings vir ‘n probleem en gebruik hoĆ«r-orde-denkvaardighede.
- Verdeel woorde in oop en geslote lettergrepe.
- Herken en gebruik deeltekenwoorde ook die woorde wat nie ‘n deelteken kry nie.
- Herken en gebruik kappiewoorde.
- Homofone: Herken dat dieselfde klank op verskillende maniere gespel kan word, soos hart / hard; lei / ly.
- Herken verkleinwoorde en meervoude.
- Manlike- en vroulike vorme van diere.
- Spel woorde korrek deur klankkennis te gebruik in informele toetse, diktee en in alle skriftelike woorde.
- Lees ‘n skriftelike teks in klasverband saam met die onderwyser en beskryf die karakters, storielyn en waardes in die teks.
- Gebruik visuele leidrade om ‘n grafiese teks te lees en te analiseer vir houdings en aannames.
- Beantwoord ‘n verskeidenheid hoĆ«r-orde-denkvrae wat gegrond is op die leesstuk.
- Gebruik pre-skryfstrategieĆ« om inligting in te samel en skryfstukke te beplan: praat met ‘n maat, teken ‘n kopkaart, beplan ‘n raamwerk vir skryf.
- Skryf ‘n verskeidenheid kort tekste vir verskillende doeleindes, soos dialoĆ«.
- Beplan, skryf, redigeer en bied eie storie van ten minste twee paragrawe aan (ten minste 12 sinne).
- Gebruik leestekens korrek: hoofletters, punte, vraagtekens, kommas, uitroeptekens, aanhalingstekens.
- Gebruik voegwoorde om saamgestelde sinne te vorm.
- Gebruik ‘n woordeboek om nuwe woordeskat te vind en spelling na te gaan.
Louise Mey (verified owner) –
Uitstekende kwaliteit soos altyd! Kobie mag maar!
Jeanita (verified owner) –
Heidi de Bruin (verified owner) –
Elizabeth Botes (verified owner) –
Altyd uitstekende diens.
Joy Husselmann (verified owner) –
Ria Pretorius (verified owner) –
Cornelia Hunter (verified owner) –
Puik !!
LIZELLE MAYERS (verified owner) –
PUIK
Ilze Stoker (verified owner) –
Flink en vinnige diens met goeie hulpbronne. Dankie
Anel D. (verified owner) –
Baie oulik en maak my werk makliker
Sancea Jacobs (verified owner) –
ELIZABETH LE ROUX (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Marisa (verified owner) –
Capture everything outstandingly
Anonymous (verified owner) –
Love working through this with my child.
Minette (verified owner) –
Andrew Siebert (verified owner) –
Excellent quality!!! Thank you so much.
Wilmari Holtshauzen (verified owner) –
Els B. (verified owner) –
Sonja de Klerk (verified owner) –
Florence van Zyl (verified owner) –
Dinnie Breed (verified owner) –
Lizzy Joubert (verified owner) –
Vonnie Visagie (verified owner) –
Meer as wat ek verwag het.
Maleen Van Deventer (verified owner) –
Hellen Mpe (verified owner) –
Liza Papenfus (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Herman K. (verified owner) –
charlotte engelbrecht (verified owner) –
Baie dankie. Uitstekende produkte
Annamarie Barnard (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Alba Stegmann (verified owner) –
Annette Alberts (verified owner) –
Marietjie Woller (verified owner) –
Jou werk is regtig van baie hoƫ gehalte! Baie dankie dat ek deel mag wees van jou harde werk.
Anonymous (verified owner) –
Dankie , vir die oulike boek. Waardeer die vinninge vriendelike diens.
Jacqueline LOTTERING (verified owner) –