Graad 3 Huiswerkboek Kwartaal 4

R74.75 incl. VAT (15%)

(4 customer reviews)
Category:

Description

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Graad 3 Kwartaal 4 Huiswerkboek

  • 8 Weke: Maandag – Donderdag

*** Hierdie is ‘n veelsydige boekie wat ook vir hersiening of intervensie gebruik kan word.

Hierdie veelsydige boekie bied hersiening en intervensie in die vakke Huistaal, English FAL, en Wiskunde. Dit fokus op die ontwikkeling van taalvaardighede, klankpatrone, handskrif, en taalgebruik in Huistaal. In English FAL leer leerders klankpatrone en konsonant verbindings. Wiskunde dek getalname, optelling/aftrekking, plekwaarde, breuke en metings. ‘n Noodsaaklike hulpbron vir die versterking van leerders se begrip en vaardighede.

  1. Huistaal
  • Sigwoordeskat
  • Klankbou (Speltoets elke Vrydag)
    • Herken en gebruik deeltekenwoorde, bv. seël, hoë (ook woorde wat nie ‘n deelteken kry nie soos: dae, vlae).
    • Herken en gebruik kappiewoorde, bv. sê, pêrel (ook die woorde wat nie ‘n kappie of deelteken kry nie soos ster, werf)
    • Verkleinwoorde met woorde met -ie, -tjie, -pie, -jie
  • Handskrif: Lopende Skrif
  • Taalgebruik
    • Oop/Geslote Lettergrepe
    • Direkte rede
    • Homofone, Antonieme & Sinonieme
    • Tydsvorme: Verlede-; hede- en toekomende tyd
    • Woordsoorte: Selfstandige naamwoorde; byvoeglike naamwoorde & Werkwoorde
  1. English FAL
  • Recognises vowel digraphs: ar, er, ir, or,
  • Review digraphs: sh, th, wh sounds
  1. Wiskunde
  • Skryf & lees getalname tot 999
  • Optelling/Aftrekking
  • Plek & Getalwaarde
  • Bewerkings
  • Breuke
  • Herbenoem/Uitgebreide Notasie
  • Berekeninge met geld
  • Meting
  • Woordsomme

4 reviews for Graad 3 Huiswerkboek Kwartaal 4

  1. Anonymous (verified owner)

  2. Michelle van Rooyen (verified owner)

    The workbook covers all the important aspects and will definitely contribute to any child mastering the Grade 3 subjects. Good improvement last term. Thank you!

  3. Isabel (verified owner)

  4. Mariche Joubert (verified owner)

Add a review