Graad 3 Huiswerkboekie Kwartaal 2

R65.00 excl. VAT

(10 customer reviews)
Category:

Description

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Graad 3 Kwartaal 2 Huiswerkboek

  • 8 Weke: Maandag – Donderdag

*** Hierdie is ‘n veelsydige boekie wat ook vir hersiening of intervensie gebruik kan word.

Verken die veelsydige Graad 3 Kwartaal 2 Huiswerkboek wat 8 weke se leerplesier bied! Versterk Huistaal, Engels FAL en Wiskunde deur middel van klankbou, taalgebruik en getalbegrip. Hierdie boekie is ook ideaal vir hersiening en intervensie. Met aktiwiteite wat sigwoordeskat, handskrif, leestekens, tydvorme en meting insluit, sal jou kind se vaardighede vinnig vorder. Gryp hierdie kans om die leerervaring van jou kind te verbeter!

  1. Huistaal
  • Sigwoordeskat
  • Klankbou (Speltoets elke Vrydag)
    • Herken en gebruik woorde wat op -er eindig soos agter; -el soos ketel aan die einde van ‘n woord.
    • Herken en gebruik woorde wat op -lm; -rm; -rp; -rk eindig soos warm, skelm.
    • Herken en gebruik woorde wat op -ng en -nk eindig soos sing, drink.
    • Herken en gebruik woorde wat op -like en -ige eindig soos heerlike, besige.
  • Handskrif: Lopende Skrif
  • Taalgebruik
    • Meervoude met -e, kort vokale & lang vokale
    • Verdeel woorde in lettergrepe soos blaar – bla-re.
    • Leestekens
    • Tydvorme: Verlede, toekomende en hede
    • Woordsoorte: werkwoorde, selfstandige nw, byvoeglike nw.
  1. English FAL
  • Consonant blends e.g. bl-, cl-, fl-, pl-, gl-, cr-, dr, fr-, etc.
  • Consonant digraphs: sh, th, wh, ch
  • Vowel diagraphs e.g. oo-, ee-, ea-, ey-
  • Silent e e.g. a_e; o_e; u_e
  1. Wiskunde
  • Skryf & lees getalname
  • Getalkombinasies tot 15
  • Optelling/Aftrekking
  • Plek & Getalwaarde
  • Breuke
  • Herbenoem/Uitgebreide Notasie
  • Berekeninge met geld
  • Meting: Massa
  • Woordsomme

10 reviews for Graad 3 Huiswerkboekie Kwartaal 2

  1. Sonia O. (verified owner)

    Uitstekende diens. Dit was my 1ste bestelling en ek was onkundig. Het vrae via epos gestuur wat onmiddelik beantwoord was. Baie baie dankie.

  2. Leonor Boshoff (verified owner)

    Jou werk is top en maak my werk in die klas soveel makliker

  3. Michelle (verified owner)

    Puik! My seuntjie het die oefeninge baie geniet.

  4. Nicole Boucher (verified owner)

    Baie dankie vir jou fantastiese hulpbronne. Jy maak my beplanning baie makliker. Goeie werk Kobie!

  5. Robyn Deerans (verified owner)

  6. Anonymous (verified owner)

  7. Corrie Baartman (verified owner)

  8. Rulene Taff (verified owner)

    My Klaskamer hulpbronne bring n absolute lus vir leer in my klaskamer.Fantastiese hulpbronne.I simply ❤ lovit
    Dankie Baie.

  9. Renee Van Rensburg (verified owner)

  10. Mariche Joubert (verified owner)

Add a review