Description
Opgestel deur Kobie Kleynhans
Graad 3 Kwartaal 3 Huiswerkboek
- 8 Weke: Maandag – Donderdag
*** Hierdie is ‘n veelsydige boekie wat ook vir hersiening of intervensie gebruik kan word.
Hierdie veelsydige boekie bied hersiening en intervensie in die vakke Huistaal, English FAL, en Wiskunde. Dit fokus op die ontwikkeling van taalvaardighede, klankpatrone, handskrif, en taalgebruik in Huistaal. In English FAL leer leerders klankpatrone en konsonant verbindings. Wiskunde dek getalname, optelling/aftrekking, plekwaarde, breuke en metings. ‘n Noodsaaklike hulpbron vir die versterking van leerders se begrip en vaardighede.
- Huistaal
- Sigwoordeskat
- Klankbou (Speltoets elke Vrydag)
- Meervoude met woorde wat uit kort/lang klanke bestaan.
- Verkleinwoorde met woorde met -ie, -tjie, -pie, -jie
- Handskrif: Lopende Skrif
- Taalgebruik
- Verdeel woorde in lettergrepe soos blaar – bla-re.
- Tydvorme: Verlede, toekomende en hede
- Woordsoorte: werkwoorde, selfstandige nw, byvoeglike nw., bywoorde en voorsetsels
- English FAL
- Long a-sound: ai (e.g., train, rain) ay (e.g., day, play)
- Long e-sound: ee (e.g., tree, see) ea (e.g., tea, read)
- Long i-sound: ie (e.g., pie, lie) ei (e.g., receive, ceiling)
- Long o-sound: oo (e.g., moon, soon) ou (e.g., house, out)
- Consonant blends at the end of words e.g. -ll, -ss. -ff. ph
- Consonant blend: str-, scr-, -thc, -nch
- Wiskunde
- Skryf & lees getalname tot 700
- Optelling/Aftrekking
- Plek & Getalwaarde
- Breuke
- Herbenoem/Uitgebreide Notasie
- Berekeninge met geld
- Meting: Volume & Kapasiteit; Massa
- Woordsomme
Michelle van Rooyen (verified owner) –
I am very impressed with it, and sure that it will greatly benefit the children who use it.
Renee Van Rensburg (verified owner) –
Elizbe Kotze (verified owner) –
Mariette De Lima (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Emmerentia Brandt (verified owner) –
Good service
Doris (verified owner) –
Corrie Baartman (verified owner) –
Zanél Kotzé (verified owner) –
Baie goeie werk. Dis altyd lekker om deeglike werk en bietjie iets anders aan te skaf.
Annamarie Barnard (verified owner) –
Sonika (verified owner) –
Mariche Joubert (verified owner) –