Description
Graad 3 Lewensvaardigheid Stories Boek 1
10x Begripslees stories en vrae wat lewensvaardigheidsonderwerpe dek.
- Onderwerpe: Alles Oor My; Gevoelens; Gesondheidsbeskerming; Hou my Liggaam Veilig; Regte & Verantwoordelikhede
- Antwoorde ingesluit
Hierdie stories is ‘n manier om kinders te help om lewensvaardighede te ontwikkel deur middel van stories en om Lewensvaardigheidsbegrippe op ‘n prettige manier bekend te stel.
Die stories bied realistiese scenario’s waarmee lesers kan vereenselwig en dit verskaf voorbeelde van hoe om verskillende lewensvaardighede in verskeie situasies toe te pas.
Willeatha Mars (verified owner) –
Marlene Nel (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
charlene vorster (verified owner) –
Baie oulik
Elize Viljoen (verified owner) –
Lekker begriplees stories wat die tema woorde mooi inbring.