Graad 3 Lewensvaardigheid Stories Boek 2

R25.00 excl. VAT

(10 customer reviews)

Description

Graad 3 Lewensvaardigheid Stories Boek 2

12x Begripslees stories en vrae wat lewensvaardigheidsonderwerpe dek.

  • Onderwerpe: Gesonde Eetgewoontes; Insekte; Lewenssiklusse & Herwinning
  • Antwoorde ingesluit

Hierdie stories is ‘n manier om kinders te help om lewensvaardighede te ontwikkel deur middel van stories en om Lewensvaardigheidsbegrippe op ‘n prettige manier bekend te stel.

Die stories bied realistiese scenario’s waarmee lesers kan vereenselwig en dit verskaf voorbeelde van hoe om verskillende lewensvaardighede in verskeie situasies toe te pas.

10 reviews for Graad 3 Lewensvaardigheid Stories Boek 2

  1. Sanet van Wyk (verified owner)

  2. Robyn Deerans (verified owner)

  3. Anonymous (verified owner)

  4. Anonymous (verified owner)

  5. charlene vorster (verified owner)

  6. Francis Olfin (verified owner)

    Dankie vir jou interessante en uitstekende werk!

  7. Annelie Botha (verified owner)

  8. Isabel (verified owner)

  9. Patricia de Klerk (verified owner)

    enjoy using easy to understand big help with homework

  10. Anonymous (verified owner)

Add a review